Ep. 60 - Cyril vraagsessie omstrede, IVP los sosialisme in die verlede & Stryd om vryhede

Ep. 60 - Cyril vraagsessie omstrede, IVP los sosialisme in die verlede & Stryd om vryhede

Desde: Podlitiek
0 0 hace un año
Die volle Podlitiekspan is terug met 'n lekker groot episode. Ons bespreek sosialisme wat al nader kruip, die IVP se verwerping daarvan asook die stryd vir vryhede in Suid-Afrika.

Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple
Podlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5f
Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877
Podlitiek op SoundCloud ► ... Más informaciones

Síguenos en Facebook

iAB member
Copyright 2020 - Spreaker Inc. a Voxnest Company - Crear un podcast - New York, NY
Help